84 Hektaar ideaal vir Pekan & Olyfbome
Parys
-
R3,520,000
- 6

- 2

- 2


| Property Information |
|---|
|
Amper vierkantige plaas van 84 hektaar waarvan 10 hektaar besproei kan word. Ideaal as jy pekan - of olyfbome wil aanplant. Pragtige mooi grasdakhuis van ongeveer 580 vk meter met 6 slaapkamers, dubbelgeriewe , 3 woonvertrekke, 2 eetkamers & studeerkamer. Dubbel motorhuis plus swembad en toe lapa.
Tweede woonhuis van asbes met 3 slaapkamers en 2 motorhuise. Werf is elektries omhein. Koop sluit implemente in wat op lys voorsien sal word. |
| Property Name | Fochville | ||
| Land area |
| ||
| Property Type | Grazing | ||
| House style | Kontemporer | ||
| House Details | Lounge Room, Dining Room, Family Room, Kitchen and Ensuite | ||
| House Comments | Baie mooi grasdak huis asook 'n tweede asbeshuis met 3 slaapkamers en 1 badkamer. Werf omheining elektries. | ||
| Total toilets | 2 | ||
| Outdoor living | Pool, Braai | ||
| Present Condition | 84 Hektaar waarvan 10 hektaar besproei kan word. 3 Boorgate wat toegerus is met 1 Mono en 2 dompelpompe. Spruit asook Renopsterrivier. 1 Stoor van stene ongeveer 15 x 10 meter. 1 Afdak. 3 kampe. | ||
| Land Usage | 84 Hektaar 10 hektaar kan besproei word. |


